This deviant's full pageview
graph is unavailable.
Member
TwinCruizer
25/Male/South Africa
Birthday
April 16, 1986
Last Visit Unknown
Ruan Botha
Art Zone
Personal Zone
Misc. Zone
This is the place where you can personalize your profile!
But, how?
By moving, adding and personalizing widgets.
You can drag and drop to rearrange.
You can edit widgets to customize them.
The bottom has widgets you can add!
Some widgets you can only access when you get a premium membership.
Some widgets have options that are only available when you get a premium membership.
We've split the page into zones!
Certain widgets can only be added to certain zones.
"Why," you ask? Because we want profile pages to have freedom of customization, but also to have some consistency. This way, when anyone visits a deviant, they know they can always find the art in the top left, and personal info in the top right.
Don't forget, restraints can bring out the creativity in you!
Now go forth and astound us all with your devious profiles!
Favorite visual artistMark KnopflerFavorite bands / musical artistsPink FloydFavorite gamesFAR-CRY 2Favorite gaming platformPCTools of the Trade3DSMAXOther Interestsgetting through the day
Ek hoor jou, hoewel ek doen nogals baie tekenwerk by die day job maar partykeer kry mens net sulke simpel projekte.
Ek werk met 'n groot Wacom Intuos 3, dis eintlik die werk s'n maar dit voel soos myne. Voor dit het ek met so simpel genius tablet gehad (wel ek het dit nog), het omtrent so 6 jaar met die aaklige ding gewerk voor ek oorgeswitch het.
Ek wil so bietjie geldjies eenkant sit om vir my 'n intuos 4 wireless te kry, ek het al met dit gespeel en dis moerse nice.
Baie nice! ek het so lank laas ordentlik met pen en papier iets geteken, die day job hou mens heel dag besig met ads, fotos soek en neem en dies meer. Ek het nou my wacom aan die gang maar nogtans nog nie iets regtig geteken nie haha nogal sleg van my.
gebruik jy een of ander 'n tablet of doen jy jou inkleurwerk met die muis?
My "tools of the trade"... hmmm, ek experimenteer met 'n hele klomp media. Ek werk hoofsaaklik eers in potlood en vir dit gebruik ek blou 0.7 lood. Ek doen dit so want die scanner tel nie die fyn blou lyne op nie en dit smeer nie so maklik soos gewone grafiet potlode nie. Ek werk oor die meer soliede blou lyne met swart ink en die penne wat ek gebruik vir dit is 'n mengsel van brushpens, ballpoint penne, caligraphy penne, fineliners, copic markers en dip penne.
Ek gebruik Photoshop om die kleurwerk te doen.
Dus is my metode maar 'n saam donner van traditionele en digitale media.
Ek werk met 'n groot Wacom Intuos 3, dis eintlik die werk s'n maar dit voel soos myne. Voor dit het ek met so simpel genius tablet gehad (wel ek het dit nog), het omtrent so 6 jaar met die aaklige ding gewerk voor ek oorgeswitch het.
Ek wil so bietjie geldjies eenkant sit om vir my 'n intuos 4 wireless te kry, ek het al met dit gespeel en dis moerse nice.
--
Realism is overrated. Simplicity is key.
[link] [link]
I'm a warrior of Christ!
gebruik jy een of ander 'n tablet of doen jy jou inkleurwerk met die muis?
--
My "tools of the trade"... hmmm, ek experimenteer met 'n hele klomp media. Ek werk hoofsaaklik eers in potlood en vir dit gebruik ek blou 0.7 lood. Ek doen dit so want die scanner tel nie die fyn blou lyne op nie en dit smeer nie so maklik soos gewone grafiet potlode nie. Ek werk oor die meer soliede blou lyne met swart ink en die penne wat ek gebruik vir dit is 'n mengsel van brushpens, ballpoint penne, caligraphy penne, fineliners, copic markers en dip penne.
Ek gebruik Photoshop om die kleurwerk te doen.
Dus is my metode maar 'n saam donner van traditionele en digitale media.
--
Realism is overrated. Simplicity is key.
[link] [link]
I'm a warrior of Christ!
--
--
Realism is overrated. Simplicity is key.
[link] [link]
I'm a warrior of Christ!
--
--
Much appreciated.
André.